Meet your team!
Hi, we are Francois, Angela & Kayla
Your photographers and videographers behind Loots Photo & Film. What started in 2018 as a small hobby and a simple passion for capturing special moments quickly grew into something we completely fell in love with. Today, we’re a close-knit team who truly enjoy telling love stories together.
For us, it’s all about making you feel comfortable and just being yourselves. From your first message to your wedding day, we keep things relaxed and easy guiding you naturally while capturing the real laughs, happy tears, and all those beautiful in-between moments that make your day uniquely yours.
Testimonials
The best photographers we could have ever asked for! Francois, Angela & Kayla made us feel and look like a million dollars! You make an amazing team. You captured our wedding perfectly and just how we asked for it. Thank you for laughing along with us and for your perfect service, we would definitely recommend Loots Photo & Film to everyone.
 
Rachel & Stephan
 
Uitmuntende Fotograwe!
Ons ervaring met julle as fotograwe was absoluut fantasties!
Julle was ongelooflik vriendelik, professioneel en altyd bereid om ’n helpende hand te bied. Julle het ons gemaklik laat voel en elke oomblik met geduld en warmte vasgevang. Die sneak peaks is pragtig. Alklaar so vol detail, emosie en ongelooflike kreatiwiteit. Dit is duidelik dat julle werklik passievol is oor jul werk en moeite doen om elke mens spesiaal te laat voel. Dankie dankie!!
 
Jo - Lindie & Louis
 
My Buffel!!
Ek wil net vinnig baie dankie sê vir die ongelooflike lekker gees wat jy en jou span saamgebring het gister. Van die eerste klik tot die laaste lag, dit het gevoel soos ’n dag saam met ou vriende eerder as net “die foto-span”. Die lag sessies, die gemak, en hoe julle alles so professioneel maar lekker ontspanne hanteer het, het die dag net soveel meer spesiaal gemaak. Julle is regtig ’n span wat kan werk en kan kuier, ’n skaars kombinasie! Ek kan nie wag vir die fotos en video’s nie, en as dit net ’n voorsmakie is van wat ons gister gesien het, dan gaan dit absoluut next level wees.
Dankie vir die fantastiese oomblikke wat julle vasgevang het, dis herinneringe wat ons vir altyd gaan koester. Ons sal julle definitief aanbeveel by en vir enige troues.
Geniet die res van die week, Buffel, en sê asseblief ook ’n groot dankie vir die hele span, julle was goud!
 
Annelie & Jean
 
Moments framed in time
 
Come say hello and let’s chat about your vision